Quantcast
Channel: NMH Rugby
Viewing all articles
Browse latest Browse all 263

Só lyk Wêreldbeker-truie

$
0
0

Die rugbytrui waarin die Welwitschias in die 2015 Wêreldbekertoernooi in September en Oktober sal speel, is Vrydag by Maerua Mall bekend gestel. Namibië se primêre (tuis) rugbytrui is die bloue waarin die meeste van hul WB-wedstryde gespeel sal word. Normaalweg is Namibië se tweede trui (vir wegwedstryde) wit van kleur, maar vir die Wêreldbeker sal dit rooi wees. Die gasheerland, Engeland, se span speel primêr in wit en gevolglik mag geen ander land wit truie gebruik nie – tensy daardie land se primêre trui ook oorwegend wit is. Hier is die president van die Namibië Rugby-unie, mnr. Bradley Basson, tussen die agterspelers Russell van Wyk (links) en JC Greyling. Foto Andrew Poolman

Tags: 

Viewing all articles
Browse latest Browse all 263