Quantcast
Channel: NMH Rugby
Browsing all 263 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

NRU: Vermeulen het meeste hulpbronne gehad

View the full imageDie Namibië Rugby-unie sê geen ander nasionale afrigter voor Danie Vermeulen het soveel steun ontvang in terme van finansiële en menslike hulpbronne om vir ’n Wêreldbeker te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Russe laat Namibiërs saamstaan

View the full imagen Byna volsterkte Welwitschia-span sal vanaf komende naweek versamel en voorberei vir ’n uitdaging wat nog nie tevore vermag is nie, naamlik om Rusland op die rugbyveld te klop. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Poite hanteer Namibië se eerste WB-stryd

View the full imageView the full imageView the full imageDie Fransman Romain Poite is as skeidsregter aangewys om Namibië se openingswedstryd van die Wêreldbeker-rugbytoernooi teen Nieu-Seeland op 24...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Phil Davies sien langtermyn plan

View the full imageDie Namibiese Welwitschias is op die regte pad om hul ware potensiaal as ’n rugbyland ten teoon te stel ondanks ’n paar terugslae die afgelope weke. Die versekering is deur die nuwe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Renaldo, Torsten, Chrysander moet later impak maak

View the full imageView the full imageSaracens se flank Jacques Burger is terug as kaptein van Namibië vir komende Saterdag se eerste toets van die Windhoek Draught Vriendskapsreeks teen Rusland in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

NBL hoofborg vir Rusland-toetse

View the full imageAndrew Poolman - Die Namibië Brouerye is die hoofborg van die Welwitschias se vier oorblywende tuistoetse voor hul vertrek na die Wêreldbeker, is gister aangekondig. Eerste is die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

All Blacks sukkel om Samoa te klop

View the full imageView the full imageDan Carter se skopskoen was gister deurslaggewend in Nieu-Seeland se naelskraapse oorwinning van 25-16 teen Samoa in die eiland se hoofstad Apia. Die All...

View Article

XML importer Rugby

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beseerde Esterhuyse en Buitendag uit Rusland-toets

View the full imageDie heelagter en losskakel Yuri Kushnarev is een van Rusland se toetsveterane wat reeds 524 punte in sy 72 toetse opgestapel het. Foto WikipediaDie slot Nico Esterhuyse en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eerste oorwinning oor Rusland was propvol lekkerkry

View the full imageDie Welwitschias het Saterdag hul beste vertoning in meer as ’n jaar gelewer met ’n oortuigende oorwinning van 39-19 teen Rusland in die eerste toets van die Windhoek Draught...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tweede toets sal nóg beter wees, sê Davies

View the full imageRugbyliefhebbers wat afgelope Saterdag die dramatiese oorwinning van die Namibiese Welwitschias in die eerste toets teen Rusland misgeloop het, kan selfs ’n beter skouspel in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Renaldo, die Russe se nagmerrie

View the full imageDie Russiese rugbyspan sal gewis kopsere hê oor die impak wat plaasvervangers soos Renaldo Bothma die naweek in die eerste toets van die Windhoek Draught Vriendskapsreeks gemaak het....

View Article

importer feed item

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

NRU streef na langtermyn sukses

View the full imageView the full imageAndrew Poolman Baie moeite word op en van die rugbyveld gedoen om te verseker dat Namibië nie net by die komende Wêreldbeker sy mees kompeterende vertoning nóg...

View Article

Raai die telling en wen N$1 000

Wat gaan die eindtelling wees wanneer Namibië en Rusland mekaar Saterdag om 15:00 in die tweede toets van die Windhoek Draught Vriendskapreeks op die Hage Geingob-stadion pak? Wen N$1 000. Kyk in die...

View Article


Zana Botes in beginspan vir tweede toets

Andrew PoolmanDie Welwitschias kan die Windhoek Draught Vriendskapsreeks teen Rusland nie meer verloor nie en afrigter Phil Davies kon dus bekostig om ’n paar veranderinge aan sy 23-tal vir die tweede...

View Article

importer

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Historiese reeksoorwinning oor Rusland gee selfvertroue

View the full imageView the full imageView the full imageView the full imageView the full image’n Driekuns deur die vleuel Conrad Marais is een van die blywende herinneringe aan Saterdag se wentoets in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Só lyk Wêreldbeker-truie

View the full imageDie rugbytrui waarin die Welwitschias in die 2015 Wêreldbekertoernooi in September en Oktober sal speel, is Vrydag by Maerua Mall bekend gestel. Namibië se primêre (tuis) rugbytrui...

View Article

Rugby importer

View Article
Browsing all 263 articles
Browse latest View live