Quantcast
Channel: NMH Rugby
Browsing all 263 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Beswaardes’ probeer glo NRU ontspoor

View the full imageAantygings wat as ’n aanval op individue binne die Rugby-unie gemik was, was ’n verbreking van die vertroulikheidsklousule van raadslede.Die tydsberekening van die sogenaamde...

View Article


Kenia kom met stertvere in die lug

’n Warm wedstryd met heelwat op die spel, teen ’n Keniaanse span propvol selfvertroue is op 8 Augustus die volgende uitdaging vir die Namibiese rugbyspan.“Wat laat jou dink ons kan nie vir Nieu-Seeland...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skouspel in Windhoek neem vorm aan

View the full imageView the full imageView the full imageWindhoek is binnekort die gasheer vir ’n blink internasionale sewesrugbytoernooi waaraan sewe buitelandse spanne sal kom deelneem. Afgesien van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wanderers tuis teen Unam

View the full imageAndrew Poolman - Die Namibiese nasionale oefengroep het vandeesweek ’n welverdiende blaaskans geniet na afloop van hul geskiedkundige 2-0 reeksoorwinning teen Rusland. Die nasionale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filistyne wéér tops in premierliga

View the full imageView the full imageTielman van Lill - Die eerste span van Trustco United het Saterdag by sy hoofkantoor Gemsbokpark in Olympia amok gemaak toe hy 90 punte en 14 drieë teenoor die 26...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tyd om Kenia op sy plek te sit

View the full imageView the full imageView the full imageSportredaksie - Die slegte smaak in die mond wat Kenia verlede jaar met ’n skokoorwinning teen die Welwitschias veroorsaak het, moet môre op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Welwitschias nie foutloos nie, maar strate beter as Kenia

View the full imageView the full imageView the full imageView the full imageVerskeie positiewe aspekte is uitgewys tydens die Welwitschias se oortuigende oorwinning met 46-13 teen Kenia in hul Windhoek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gerhard Mans beïndruk met Welwitschias

View the full imageView the full imageView the full imageAndrew Poolman - Twintig jaar het verloop vandat Gerhard Mans, die voorste driedrukker in die geskiedenis van Namibiese toetsrugby, die laaste...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Nuwe’ span teen Zim wys diepte

View the full imageTheuns Kotzé se taktiese skopvoet en oog vir die gapings het teen Kenia regstreeks tot drieë vir die senter Darryl de la Harpe en regtervleuel David Philander gelei. Kotzé bly op sy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rekordtelling teen Zim opgestapel

View the full imageView the full imageView the full imageView the full imageDie Welwitschias sal as kampioene van Afrika na volgende maand se Wêreldbeker-rugbytoernooi in Engeland reis. Voor bykans 5...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Curriebeker-terugkeer wink vir Namibië

View the full imageDie onlangse Vodacombekerreeks het uitgewys dat Namibië deeglik voorbereid sal moet wees as hy vanaf 2016 sy man in Suid-Afrika se oudste provinsiale reeks wil staan.Hendrik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oefenkamp met Bokke sal WB-groep verder snoei

View the full imageLouis van der Westhuizen. View the full imageNico Esterhuyse wen ’n lynstaanbal teen Victor Matfield tydens die toets teen die Springbokke op Nuweland in 2007. Foto Argief (Wiets...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Heyneke maan Burger tot versigtigheid

View the full imageDie Namibiese rugbygroep gereed vir ’n oefensessie op die B-veld van Kingspark in Durban. Foto Facebook Die Welwitschias het glo heelwat om oor positief te wees ná die eerste van hul...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Selfvertroue groei by Bokke-kamp

View the full imageDie Springbokke se hoofafrigter Heyneke Meyer in gesprek met sy eweknie van Namibië, die Wallieser Phil Davies. Foto Steven Haag/NRU Media View the full imageDie Namibiese...

View Article

Rugby Feed item

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Unam en Wanderers beloof intense eindstryd

View the full imageMet twee hemelbesem-slotte soos Ruan Ludick (voor) en Nico Esterhuyse kan FNB Wanderers enige opposisie-ingooier se lewe moeilik maak. Foto Andrew Poolman View the full imageLesley...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Geharde WB-groep sal durf wys’

View the full imageDamian Stevens is die jongste lid van Namibië se Wêreldbeker-span, skaars twee maande ná sy 20ste verjaarsdag. Foto Garwin BeukesView the full imageJacques Burger maak ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Unam maak 2015 sy groot deurbraak

View the full imagenam se heelagter Lorenzo Louis het met 15 skoppunte die finaal teen FNB Wanderers help beklink. Foto Andrew Poolman View the full imageUnam se heelagter Lorenzo Louis het met 15...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sewes se kruispad kom nader

View the full imageDie Namibiese sewespan wat in November die plaatafdeling in Zimbabwe gewen het. Agter van links is Christo van der Merwe, Tuna Amutenya, Léan Stoop, Handré Bezuidenhout, Aurelio...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wen só jou betaalde WB-reis met NMH

View the full imageOndersteuners moedig die Welwitschias aan tydens hul 2001 Wêreldbekerwedstryd teen Wallis in New Plymouth, Nieu-Seeland. Foto Nampa/AP Is jy ’n intekenaar op een of meer van Namibië...

View Article
Browsing all 263 articles
Browse latest View live