Tromp 2015 se topspeler by Hingste
View the full imageView the full imageView the full imageTromp 2015 se topspeler by HingsteAndrew Poolman In sy afwesigheid is die veelsydige Johann Tromp die naweek as FNB Wanderers rugbyklub se...
View ArticleTjiuee word ook ’n Shark
View the full imageView the full imageView the full imageTjiuee word ook ’n SharkDie Sharks sal een van die Superrugbyspanne wees wie se vordering in 2016 waarskynlik met groter entoesiasme in Namibië...
View ArticleThompson bly op pad van groei
View the full imageThompson bly op pad van groeiAndrew Poolman - Soos die res van die land se rugbypubliek sal Roger Thompson ook in spanning wag op volgende week se raadsvergadering van die Namibië...
View ArticleKemp se hande los van Welwitschias
View the full imageKemp se hande los van WelwitschiasAndrew Poolman - In rugbykringe is dit die afgelope maande ’n ope geheim dat Henry Kemp vir 2016 as Windhoek Hoërskool se direkteur van sport...
View ArticleRugby-unie bou voort na 2019
View the full imageView the full imageRugby-unie bou voort na 2019Andrew Poolman - Die beplanning van die Namibië Rugby-unie om Phil Davies as hoofafrigter van die nasionale rugbyspan aan te hou, bied...
View ArticleNRU kry duime op van Wêreldrugby
View the full imageView the full imageNRU kry duime op van WêreldrugbyAndrew Poolman - Wêreldrugby (voorheen die Internasionale Rugbyraad) is hoogs tevrede met die stand van die administrasie van die...
View ArticleGeleenthede wag in Namibiese trui
View the full imageGeleenthede wag in Namibiese truiAndrew Poolman - Die slimste loopbaanskuif vir ’n jong Namibiër met rugbytalent in sy bloed kan wees om eerder in sy geboorteland te bly as om deur...
View ArticleNRU se geldprentjie ontvou binnekort
View the full imageNRU se geldprentjie ontvou binnekortAndrew Poolman - ’n Duideliker prentjie van wat die Namibië Rugby-unie hierdie seisoen kan regkry, behoort vanaf volgende week gestalte te begin...
View ArticleCurriebeker-marathon begin in Bloemfontein
View the full imageCurriebeker-marathon begin in BloemfonteinSommer met die intrapslag het Namibië ’n uitdagende afspraak teen die Vrystaat in Bloemfontein wanneer die uitspeelronde van die nuwe...
View ArticleTheuns is tussen Kavaliers en Kings
View the full imageTheuns is tussen Kavaliers en KingsAndrew Poolman - Theuns Kotzé se insluiting as een van die nuwe aanwinste van die Boland Kavaliers vir die komende seisoen is vandeesweek deur dié...
View ArticleDreyer leer by bestes in Kiwiland
Dreyer leer by bestes in KiwilandAndrew Poolman - Vince Dreyer sal vanaf komende Maandag die enigste (en sover bekend die eerste) Namibiër wees wat die Internasionale Rugby-akademie se...
View ArticleDeysel saam met Haaie na Frankryk
View the full imageDeysel saam met Haaie na FrankrykChristo Buchner - Die Haaie se twee Springbok-aanwinste uit die Vrystaat, die heelagter Willie le Roux en die stut Coenie Oosthuizen, is albei in die...
View ArticleNRU-verkiesing wag volgende maand
View the full imageNRU-verkiesing wag volgende maandDie Namibië Rugby-unie se algemene jaarvergadering sal op 19 Maart plaasvind, waar sy nuwe topbestuur vir die volgende tweejaartermyn verkies sal...
View ArticleKotzé laat Super-Namibiërs aangroei
View the full imageView the full imageView the full imageView the full imageKotzé laat Super-Namibiërs aangroeiDie getal Namibiërs wat in Superrugby blootgestel word, kan hierdie seisoen stelselmatig...
View ArticleWilliams aan stuur vir Curriebeker
View the full imageWilliams aan stuur vir CurriebekerJohn Williams sal Namibië se afrigter in die 2016 Curriebeker-seisoen wees. Dié besluit van die Namibië Rugby-unie (NRU) se hoofbestuur Woensdagaand...
View ArticleCurriebeker-groep begin van nuuts af
View the full imageView the full imageCurriebeker-groep begin van nuuts afAndrew Poolman - Net agt lede van die 2015 Wêreldbekergroep van 31 spelers is ingesluit in die eerste voorlopige oefengroep...
View ArticleKus se klubs skud hul vere reg
View the full imageKus se klubs skud hul vere regDes Erasmus - Op die drumpel van die 2016-seisoen is rugby op die kusdorpe Walvisbaai en Swakopmund op en wakker. Die Walvisbaai-rugbyklub en Dolphin...
View ArticleWanderers seker van sy plek in Gold Cup
View the full imageWanderers seker van sy plek in Gold CupFNB Wanderers sal Namibië se verteenwoordiger in Suid-Afrika se Gold Cup-rugbyreeks vir oop klubs (tot verlede jaar die Gemeenskapsbeker) wees....
View ArticleFluitjieblasers op die keper beskou
View the full imageFluitjieblasers op die keper beskouDie Namibiese Rugbyskeidsregtersvereniging het sy eerste jaarlikse kursus twee naweke gelede by West Nest Lodge aangebied wat deur 18 beamptes...
View ArticleAanval in spasie is die wagwoord
View the full imageView the full imageAanval in spasie is die wagwoordAndrew Poolman - Vince Dreyer beskou hom as ’n meer afgeronde rugby-afrigter ná sy onlangse besoek aan Nieu-Seeland en het reeds op...
View Article